Het ‘n Suid-Afrikaanse burger ‘n visum nodig om Vietnam binne te gaan?

Suid-Afrikaanse burgers het ‘n visum nodig om Vietnam binne te gaan.

Suid-Afrikaanse paspoorthouers wat Vietnam wil besoek, moet aansoek doen vir ‘n visum by die Ambassade van Vietnam in Pretoria, Suid-Afrika. Hier is die adres: Brooks Straat 87, Brooklyn, Pretoria, Suid-Afrika.

As jy nie genoeg tyd het nie of te ver van die Ambassade van Vietnam af woon, kan jy aansoek doen vir ‘n visum by aankoms.

Visum By Aankoms (VBA) is een van die verskillende tipes visums wat uitgereik word deur die Vietnamese Immigrasie Department vir buitelanders wat die land wil binnegaan. Neem kennis dat, anders as visums by aankoms van ander lande in die wêreld, moet jy ‘n visum goedkeuringsbrief vanaf die Immigrasie Demartement van Vietnam hê om ‘n visum by aankoms by Vietnam te kry, aangesien dit jou in staat stel om jou visum te ontvang sodra jy by die internasionale lughawe van Vietnam aankom.

As jy jou visum wil kry wanneer jy by die internasionale lughawe van Vietnam aankom, moet jy aanlyn aansoek doen via ‘n webtuiste vir Vietnam visum of jy moet jou reisagent in Vietnam vra vir ‘n goedkeuringsbrief vanaf die Vietnam Immigrasie Department.

Dan, wanneer jy by die internasionale lughawens van Vietnam aankom, moet jy die visum goedkeuringsbrief laat stempel op jou paspoort.

Kies asseblief jou burgerskap
E-Visum Vietnam
Elektroniese Visum van Vietnam
Wat is e-Visum Vietnam?Leer meer!
Visum tipe Fooi Neem kennis
Toeris - 30 dae, enkel aansoek versoek aanlyn laai... Geen bykomende fooi by aankoms
Besigheid - 30 dae, enkel aansoek versoek aanlyn laai... Geen bykomende fooi by aankoms

Neem asseblief kennis dat ons e-visum fooi meer is as die amptelike webblad. Ons moet sorg dat jou e-visum aansoek goedgekeur word. Ons vra slegs die fooi vir suksesvolle aansoeke. 100% risiko-vry.

E-visa information was hidden. Show it!
Touriste Visum by Aankoms
Kry jou goedkeuringsbrief om jou Vietnam visum by aankoms by die Internasionale lughawens van Vietnam op te tel (slegs vir internasionale vlugte).
Wat is visum by aankoms?Leer meer!
Visum tipe Diensfooi Stempelfooi
1 maand enkel aansoek versoek aanlyn laai... laai...
1 maand meer aansoeke versoek aanlyn laai... laai...
3 maande enkel aansoek versoek aanlyn laai... laai...
3 maande meer aansoeke versoek aanlyn laai... laai...
6 maande meer aansoeke versoek aanlyn laai... laai...
1 jaar meer aansoeke versoek aanlyn laai... laai...
Besigheidsvisum by Aankoms
Kry jou goedkeuringsbrief om jou Vietnam visum by aankoms by die Internasionale lughawens van Vietnam op te tel (slegs vir internasionale vlugte).
Wat is visum by aankoms?Leer meer!
Visum tipe Diensfooi Stempelfooi
1 maand enkel aansoek versoek aanlyn laai... laai...
1 maand meer aansoeke versoek aanlyn laai... laai...
3 maande enkel aansoek versoek aanlyn laai... laai...
3 maande meer aansoeke versoek aanlyn laai... laai...
6 maande meer aansoeke versoek aanlyn laai... laai...
1 jaar meer aansoeke versoek aanlyn laai... laai...

Neem asb. Kennis dat daar 2 verskillende fooie betrokke is om ‘n visum by aankoms te ontvang:

- Visum stempelfooi (amptelike regeringsfooi) word betaal by aankoms wanneer jy jou visum by die lughawe optel met aankoms. Dit is $25 vir enkel aansoek (1-3 maande) | $50 vir meer aansoeke (1-3 maande) | $95 vir 6-maande visum | $135 vir 1-jaar visum.

- Diensfooi is betaalbaar aan die maatskapy wat die proses van Immigrasie na Vietnam opvolg om jou visum en goedkeuringsbrief te kry en na jou e-pos adres te stuur. Die fooi verskil van maatskappy tot maatskappy, so kyk uit vir die goedkoopste en mees betroubare een.

Visa on arrival information was hidden. Show it!
Vrywaring: Ons is nie ‘n regeringswebwerf nie en ons is ook nie geaffilieërd by ‘n ambassade nie. Ons is ‘n kommersiële webwerf vir konsultasie & ondersteuning om ‘n visa vir Vietnam te kry.