Wat is die E-Visum van Vietnam?

Die e-visum is ‘n alternatief tot ‘n papier-gebasseerde visum wat deur die ambassades van Vietnam uitgereik word. In plaas daarvan om vir ‘n visum aansoek te doen by die ambassades van Vietnam, het die Immigrasie Department van Vietnam nou ‘n E-VISUM program geloods wat jou in staat stel om aanlyn vir ‘n visum aansoek te doen.

Die e-visum van Vietnam is ‘n amptelike dokument wat aanlyn uitgereik word deur die Immigrasie Department van Vietnam wat ‘n burger van geselekteerde lande toelaat om Vietnam binne te gaan en te besoek vir ‘n maksimum van 30 dae met een aansoek.

Geskikte lande

Burgers van die volgende lande kom in aanmerking vir Vietnam se E-Visum program:

Aansoeklughawens

E-visumhouers kan Vietnam binnekom en verlaat deur enige van die onderstaande 28 internasionale kontrolepunte:

Internasionale lughawens

  1. Noi Bai internasionale lughawe in Hanoi city
  2. Tan Son Nhat internasionale lughawe in Ho Chi Minh city
  3. Cam Ranh internasionale lughawe in Nha Trang city
  4. Da Nang internasionale lughawe in Da Nang city
  5. Cat Bi internasionale lughawe in Hai Phong city
  6. Can Tho internasionale lughawe in Can Tho city
  7. Phu Quoc internasionale lughawe in Phu Quoc island
  8. Phu Bai internasionale lughawe in Hue city

Grensoorgange

  1. Mong Cai grensoorgang in Quang Ninh provinsie (grens met China)
  2. Friendship or Huu Nghi grensoorgang in Lang Son provinsie (grens met China)
  3. Lao Cai grensoorgang in Lao Cai provinsie (grens met China)
  4. Nam Can grensoorgang in Nghe An provinsie (grens met Laos)
  5. Cau Treo grensoorgang in Ha Tinh provinsie (grens met Laos)
  6. Cha Lo grensoorgang in Quang Binh provinsie (grens met Laos)
  7. Lao Bao grensoorgang in Quang Binh provinsie (grens met Laos)
  8. Bo Y grensoorgang in Kon Tum provinsie (grens met Cambodia & Laos)
  9. Moc Bai grensoorgang in Tay Ninh provinsie (grens met Cambodia)
  10. Xa Mat grensoorgang in Tay Ninh provinsie (grens met Cambodia)
  11. Tinh Bien grensoorgang in An Giang provinsie (grens met Cambodia)
  12. Song Tien grensoorgang in Tien Giang provinsie (grens met Cambodia)
  13. Ha Tien grensoorgang in Kien Giang provinsie (grens met Cambodia)

Hawens

  1. Hon Gai hawe in Quang Ninh provinsie
  2. Hai Phong hawe in Hai Phong provinsie
  3. Nha Trang hawe in Nha Trang city (Khanh Hoa provinsie)
  4. Da Nang hawe in Da Nang city
  5. Quy Nhon hawe in Quy Nhon city (Binh Dinh provinsie)
  6. Vung Tau hawe in Vung Tau city (Ba Ria Vung Tau provinsie)
  7. Ho Chi Minh hawe in Ho Chi Minh city

Vereistes wanneer jy vir ‘n e-visum aansoek doen:

– Alle e-visum aansoekers moet buite Vietnam woon.

– Moet in besit wees van ‘n geldige paspoort wat vir ten minste ses (6) maande geldig gaan wees vanaf aankoms in Vietnam.

– En moet ‘n epos adres hê vir kommunikasie & om hul e-visum te ontvang.

– ‘n Afskrif van jou paspoort en ‘n digitale foto is nodig om die aanlyn vorm te voltooi. Leer meer

Hoe die e-visum van Vietnam lyk

Sien asseblief onder vir ‘n voorbeeld van ‘n e-visum van Vietnam.

‘n Voorbeeld van ‘n e-Visum Vietnam

‘n Voorbeeld van ‘n e-Visum Vietnam

Waarom ‘n E-visum kies?

– Die e-Visum Vietnam is ‘n amptelike visum magtiging van die Immigrasie Department van Vietnam. Dit is ‘n eenvoudige elektroniese aansoek wat reisigers in staat stel om direk aanlyn aansoek te doen, wat die prosedures om Vietnam binne te gaan, vergemaklik. Anders as “visum by aankoms”, vereis die E-visum nie enige aansoek vir ‘n “goedkeuringsbrief” nie en hoef jy dus nie by die “landing visum” toonbank jou visum op te tel nie.

– Die e-visum van Vietnam stel jou in staat om Vietnam binne te gaan via lughawens, grensposte & hawens. Dit is geskik vir reis na Vietnam met vliegtuig, padlangs of met passasierskip.

REQUEST E-VISA ONLINE CHECK E-VISA FEES
Kies asseblief jou burgerskap
E-Visum Vietnam
Elektroniese Visum van Vietnam
Wat is e-Visum Vietnam?Leer meer!
Visum tipe Fooi Neem kennis
Toeris - 30 dae, enkel aansoek versoek aanlyn laai... Geen bykomende fooi by aankoms
Besigheid - 30 dae, enkel aansoek versoek aanlyn laai... Geen bykomende fooi by aankoms

Neem asseblief kennis dat ons e-visum fooi meer is as die amptelike webblad. Ons moet sorg dat jou e-visum aansoek goedgekeur word. Ons vra slegs die fooi vir suksesvolle aansoeke. 100% risiko-vry.

E-visa information was hidden. Show it!
Touriste Visum by Aankoms
Kry jou goedkeuringsbrief om jou Vietnam visum by aankoms by die Internasionale lughawens van Vietnam op te tel (slegs vir internasionale vlugte).
Wat is visum by aankoms?Leer meer!
Visum tipe Diensfooi Stempelfooi
1 maand enkel aansoek versoek aanlyn laai... laai...
1 maand meer aansoeke versoek aanlyn laai... laai...
3 maande enkel aansoek versoek aanlyn laai... laai...
3 maande meer aansoeke versoek aanlyn laai... laai...
6 maande meer aansoeke versoek aanlyn laai... laai...
1 jaar meer aansoeke versoek aanlyn laai... laai...
Besigheidsvisum by Aankoms
Kry jou goedkeuringsbrief om jou Vietnam visum by aankoms by die Internasionale lughawens van Vietnam op te tel (slegs vir internasionale vlugte).
Wat is visum by aankoms?Leer meer!
Visum tipe Diensfooi Stempelfooi
1 maand enkel aansoek versoek aanlyn laai... laai...
1 maand meer aansoeke versoek aanlyn laai... laai...
3 maande enkel aansoek versoek aanlyn laai... laai...
3 maande meer aansoeke versoek aanlyn laai... laai...
6 maande meer aansoeke versoek aanlyn laai... laai...
1 jaar meer aansoeke versoek aanlyn laai... laai...

Neem asb. Kennis dat daar 2 verskillende fooie betrokke is om ‘n visum by aankoms te ontvang:

- Visum stempelfooi (amptelike regeringsfooi) word betaal by aankoms wanneer jy jou visum by die lughawe optel met aankoms. Dit is $25 vir enkel aansoek (1-3 maande) | $50 vir meer aansoeke (1-3 maande) | $95 vir 6-maande visum | $135 vir 1-jaar visum.

- Diensfooi is betaalbaar aan die maatskapy wat die proses van Immigrasie na Vietnam opvolg om jou visum en goedkeuringsbrief te kry en na jou e-pos adres te stuur. Die fooi verskil van maatskappy tot maatskappy, so kyk uit vir die goedkoopste en mees betroubare een.

Visa on arrival information was hidden. Show it!
Vrywaring: Ons is nie ‘n regeringswebwerf nie en ons is ook nie geaffilieërd by ‘n ambassade nie. Ons is ‘n kommersiële webwerf vir konsultasie & ondersteuning om ‘n visa vir Vietnam te kry.